Authors
Fazel Ebrihiam Freeks, George Adrian Lotter
Publication date
2011/1/1
Journal
Koers: Bulletin for Christian Scholarship= Koers: Bulletin vir Christelike Wetenskap
Volume
76
Issue
3
Pages
577-598
Publisher
Koers Society of South Africa
Description
Waarde- en karakteropvoeding bevat boustene om 'n gesonde samelewing in stand te hou. Waarde- en karakteropvoeding het die potensiaal om morele kwessies in die samelewing te hanteer, veral by opvoedingsinstansies soos skole, kolleges en universiteite. Een van die belangrikste doeleindes van waarde- en karakteropvoeding is om studente in staat te stel om die lewe in sy volheid mee te maak. Waarde- en karakteropvoeding sou moontlik kon help om aan die jeug van Suid-Afrika 'n beter lewe en toekoms te bied. Uit die beskikbare literatuur is dit duidelik dat die samelewing 'n krisis ten opsigte van waardes, karakter en moraliteit ervaar. Die vervlakking van menslike en samelewingswaardes - soos weerspieël in die media - het die huidige regering genoodsaak om 'n waarde-opvoedingsprogram in kolleges en ander instansies soos universiteite te begin. Om die waarde-oriëntering van …
Total citations
201420152016201720182019202020212022202311223612