Authors
Fazel E Freeks
Publication date
2016/1/1
Journal
Journal for Christian Scholarship= Tydskrif vir Christelike Wetenskap
Volume
52
Issue
1
Pages
1-27
Publisher
Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys
Description
In enige gesinsisteem veroorsaak die afwesigheid van 'n ouer 'n vakuum in die ouerskapsrol en die gesin se vermoë om doeltreffend te funksioneer word nadelig geaffekteer. Vaderafwesigheid in die Suid-Afrikaanse konteks is aan die toeneem en veroorsaak dikwels probleme soos gebroke gesinne, ongewenste en aggressiewe gedrag onder kinders, enkelouerskap, finansiële, sosiale en maatskaplike probleme asook armoede. In die gesin is die rol van 'n vader en sy fisiese teenwoordigheid van kardinale belang vir kinders omrede sy vaderskapsrol bydra tot die kognitiewe ontwikkeling en die intellektuele funksionering van die kind. Die skrywer beskou hierdie probleem van vaderafwesigheid as 'n saak van erns en bekommernis en daarom die hulpgeroep na die Skrif as moontlike oplossing. Dit blyk duidelik te wees dat in hierdie artikel van 'n Sola Scriptura-beleid gebruik gemaak word. Die …
Total citations
2017201820192020202120222023202433272111