Authors
MJH Isaacs, FM Weitz, CT Johnson
Publication date
1993/12/1
Journal
South African Journal of Botany
Volume
59
Issue
6
Pages
592-596
Publisher
Elsevier
Description
Skandeerelektronmikroskoop-studies van die sade van geselekteerde Suid-Afrikaanse Po/yga/a spesies is gemaak. Die saadvelskulptuur word beskryf en ge" illustreer met behulp van SEM-fotomikrograwe. Alhoewel vyf spesies op grond van saadoppervlakteskulptuur ge'identifiseer kon word, het die studie getoon dat dit moeilik is om spesies slegs op grond hiervan te identifiseer. Sekere korrelasies is tussen saadvelskulptuur en morfologies ooreenstemmende groepe gevind.
Total citations
199619971998199920002001200220032004200520062007200820092010201120122013201420152016201720182019202020212022111112
Scholar articles