Authors
Gert Van Jaarsveld, Angelique Van Niekerk
Publication date
1994/8/1
Journal
South African Journal of Linguistics
Volume
12
Issue
3
Pages
84-89
Publisher
Taylor & Francis Group
Description
Nie alleen is kennis van gesprekskoherensie en by implikasie die koherensiereël nodig vir die interpretasie van 'n lin-guistiese boodskap nie, maar die kennis stel die hoorder ook in staat om 'n relevante of koherente opvolgbeurt te ver-skaf in 'n gesprek. Ten einde koherent te kan reageer, moet die hoorder verskillende tipes kennis met die spreker ge-meen hê. Die hoorder se respons op 'n inisiële taalhandeling kan direk wees, wat dus maksimale koherensie meebring óf dié: respons kan in verskillende grade van koherensie gemeet word. Koherensie moet beoordeel word teen die agter-grond van gedeelde kennis, gespreksaannames en gespreksvoorwaardes. Dit impliseer altyd 'n wisselwerking tussen teks (gesprek) en konteks. Alhoewel die koherensiereël 'n paslike, relevante opvolgbeurt van die hoorder vereis, kan daar nie feilloos voorspel word wat in die opvolgbeurt sal voorkom nie.
Total citations
199719981999200020012002200320042005200620072008200920102011201220132014201520162017201820192020111
Scholar articles
G Van Jaarsveld, A Van Niekerk - South African Journal of Linguistics, 1994