Authors
Angelique Van Niekerk
Publication date
1994/8/1
Journal
South African Journal of Linguistics
Volume
12
Issue
3
Pages
89-99
Publisher
Taylor & Francis Group
Description
Gambiete is hoordergerigte linguistiese items wat meestal ter inleiding van 'n gespreksgedeelte gebruik word en kan 'n tweeledige gespreksfunksie hê; enersyds kan dit 'n gesprekstrukturerende funksie hê wat impliseer dat gambiete kohe-rensie tussen spreekbeurte of binne spreekbeurte handhaaf. Voorts kan gambiete die wisseling van spreekbeurte tussen gespreksdeelnemers reguleer. Andersyds kan dit 'n aanduiding gee van die semantiese kader waarbinne 'n spreker sy uiting geïnterpreteer wil hê. Sommige gambiete het egter net 'n gesprekstrukturerende funksie terwyl ander net 'n semantiese funksie het. 'n Klassifikasie uitgaande van 'n pragmatiese benadering behels die volgende vier hoof-kategorieë: beurtondersteuningsgambiete; beurtnamegambiete; beurthandhawingsgambiete; en beurtgawegambiete. 'n Klassifikasie uitgaande van 'n semantiese benadering behels die volgende ses hoofkategorieë …
Total citations
199419951996199719981999200020012002200320042005200620072008200920102011201220132014201520162017201820192020111111